Luisterboek

LUISTERBOEK-REISBUNDEL
Reisstaaltjies en -rumoere met Christine van Wyk-Toere
Liewe Mede-reisiger van die lewe
Baie welkom by Christine van Wyk-Toere se eerste reisbundel! Omdat die reisbestemming inderdaad nie belangriker as die reiservaring sélf is nie, deel ons graag reisstaaltjies met mekaar. Al die vertellings in Reisbundel I is deur familielede en toerleiers van Christine van Wyk. Ons vertrou dat u dit sal geniet om na die vele staaltjies te luister en dat dit die eerste van 'n paar bundels sal wees. Daar is nog baie vakansie- en reisstories wat vertel moet word!
Om u belangstelling te prikkel, kan u op die volgende skakels klik om na twee gratis reisstaaltjies te luister. Voltooi dan die bestelvorm en maak u betaling om die volledige audioboek te ontvang. Reisbundel I bevat 21 unieke reisstories deur 14 verskillende vertellers.
Ons sien uit om deur middel van hierdie reisbundel saam met u te kuier!
Oom Leo se bril
Memoires van die Rynvalle
Daar is twee opsies waaruit u kan kies om die bundel te ontvang:
Elektroniese kopie teen R99-00 of 'n CD teen R159-00 (posgeld ingesluit)
Klik op bestelvorm
Stuur bewys van betaling aan audio@toere.co.za waarna die Luisterboek aan u gestuur sal word volgens u keuse soos hierbo.
Kredietkaartbetalings
Klik hieronder op "Pay Now" skakel vir kredietkaartbetalings:
EFT: | |
Bank: |
Standard Bank
|
Rekening: | Cheque/Transmission |
Rekeningnaam: | Christine van Wyk-Toere |
Takkode: | 051001 |
Rekeningnommer: | 410722782 |