Binneland Inskrywing

REISGENOTE MET DIESELFDE POS- EN WOONADRES VUL EEN VORM IN

Toernaam:*
Begindatum van Toer:*
Einddatum van Toer:*
Posadres:
Woonadres:
Telefoonnommer (Huis):*
-
Titel (Aansoeker): *
Volle Name en Van soos op ID (Aansoeker) :*
Noemnaam (Aansoeker):*
Nooiensvan (Aansoeker):
Telefoonnommer (Werk Aansoeker):
-
Sel Nommer vir sms'e/WhatsApp(Aansoeker):
Epos vir omsendbriewe (Aansoeker):
Identiteitsnommer (Aansoeker):*
Is u allergies vir enige kossoorte? (Aansoeker):*
Indien ja, waarvoor is u allergies (Aansoeker):
Volg u 'n spesiale dieet? (Aansoeker):*
Indien ja, spesifiseer (Aansoeker):
Is daar enige kos wat u nie eet nie, bv varkvleis (Aansoeker):
Ek sluit op Kaapstad Luhawe by die groep aan (Aansoeker):*
Indien u nie op lughawe aansluit nie, waar? (Aansoeker):
Naasbestaande se naam en selnommer (Aansoeker):*
Titel (Reisgenoot):
Volle Name en Van soos op ID (Reisgenoot):
Noemnaam (Reisgenoot):
Nooiensvan (Reisgenoot):
Telefoonnommer (Werk Reisgenoot):
-
Sel Nommer vir sms'e/WhatsApp (Reisgenoot):
Epos vir omsendbriewe (Reisgenoot):
Identiteitsnommer (Reisgenoot):
Is u allergies vir enige kossoorte? (Reisgenoot):
Indien ja, waarvoor is u allergies (Reisgenoot):
Volg u 'n spesiale dieet? (Reisgenoot):
Indien ja, spesifiseer (Reisgenoot):
Is daar enige kos wat u nie eet nie, bv varkvleis (Reisgenoot):
Ek sluit op Kaapstad Lugahwe by groep aan (Reisgenoot):
Indien u nie op lughawe aansluit nie, waar? (Reisgenoot):
Naasbestaande se naam en selnommer (Reisgenoot):
Betaalwyse van Deposito:*
Ek betaal deposito as volg:*
Bankinligting vir EFT, kontant of Tjek-betaling:
Ek reageer op `n advertensie in:
Aanbeveel deur:
Ek/ons aanvaar hiermee die kansellasie- en ander voorwaardes soos uiteengesit in die Nadere Besonderhede:*
Kies asb waar van toepassing:*
Indien deel met iemand anders, naam van persoon en verwantskap met persoon:
Google Captcha:

Christine van Wyk-Toere
 
 
CHRISTINE VAN WYK-TOERE is 'n familie-onderneming wat baie waarde heg aan hoëkwaliteit-diens. Met amper 40 jaar se ervaring in díe veld, het Christine  van Wyk se Toere vir die Fynproewer al 'n huishoudelike naam geword by elke Suid-Afrikaner wat in buitelandse gehaltetoere belangstel.
Ons is oorgehaal en opgewonde om  weer toere in 2024 aan te bied waaronder 'n paar splinternuwe toere. 
Neem asb kennis ons kantoor sluit op 22 Desember 2023 om 14:00 vir die feesseisoen en sal weer op 3 Janurie 2024 om 08:00 oop wees. Vir dringende navrae kontak Magda by 082 783 7145 of stuur 'n epos aan magda@toere.co.za.
Ons wens al ons toerlede 'n Geseënde Feesseisoen toe. Mag 2024 'n wonderlike voorspoedige jaar vir u elkeen wees.