Inskrywing

REISGENOTE MET DIESELFDE WOONADRES VUL EEN VORM IN

Toernaam:*
Opsie:
Begindatum van Toer:*
Einddatum van Toer:*

REISGENOOOT 1

Titel: *
Van soos in paspoort:*
Volledige voorname soos in paspoort:*
Noemnaam:*
Geboortedatum:*
ID-Nommer:*
Woonadres:*
Telefoonnommer (Huis):
-
Sel Nommer vir WhatsApp's:*
Mag selnr gebruik word vir WA-groep?*
Epos vir omsendbriewe:*
Paspoortnommer:*
Paspoort-Uitreikdatum:*
Paspoort -Vervaldatum:*
Beroep: Indien afgetree wat was dit?
Egpare (indien van toepassing): Verkies u 'n dubbelbed of enkelbed in kajuit/hotel?
Is u allergies vir enige kossoorte:*
Indien Ja: Waarvoor?
Volg u 'n spesiale dieet?:*
Indien Ja: Spesifiseer
Is daar enige kos wat u nie eet nie (bv varkvleis)?;
Naasbestaande se naam en selnr:*
Ander spesiale versoeke: (bv as u moeilik trappe klim, langs iemand kajuit of kamer wil he: (nie vlugversoeke)
My naam en foto en tuisdorp/stad kan in 'n fotoboekie geplubiseer en met ander toerlede gedeel word:*
Gradeer kajuit op boonste dek (indien van toepassing):

REISGENOOT 2

Titel (2):
Van soos in paspoort (2):
Volledige voorname soos in paspoort (2):
Noemnaam (2):
Geboortedatum (2):
ID-Nommer (2):
Sel Nommer vir WhatsApp's (2):
Mag selnr gebruik word vir WA-groep? (2):
Epos vir omsendbriewe (2):
Paspoortnommer (2):
Paspoort-Uitreidatum (2):
Paspoort-Vervaldatum (2):
Beroep: Indien afgetree wat was dit? (2)
Is u allergies vir enige kossoorte (2):
Indien Ja: Waarvoor? (2)
Volg u 'n spesiale dieet? (2):
Indien Ja: Spesifiseer (2)
Is daar enige kos wat u nie eet nie (bv varkvleis)? (2)
Naasbestaande se naam en selnr (2):
Ander spesiale versoeke: (bv as u moeilik trappe klim, langs iemand kajuit of kamer wil he: (nie vlugversoeke) (2)
My naam en foto en tuisdorp/stad kan in 'n fotoboekie geplubiseer en met ander toerlede gedeel word: (2)

TOERDEPOSITO:

Betaalwyse van Deposito:*
Ek/Ons betaal deposito as volg:*
Bankinligting vir EFT, kontant of Tjek-betaling:
Ek reageer op `n advertensie in:
Aanbeveel deur:
Ek/ons aanvaar hiermee die kansellasie- en ander voorwaardes soos uiteengesit in die Nadere Besonderhede:*
Kies asb waar van toepassing:*
Indien deel met iemand anders, naam van persoon en verwantskap met persoon:
Google Captcha:

Christine van Wyk-Toere
 
 
Oor die jare heen het duisende Suid-Afrikaners saam met Christine van Wyk-Toere die wêreld deurkruis. Die saam beleef van die mooiste plekke op aarde, die gesamentlike stil word van verwondering, die "Kenmekare" en die skaterlag-geleenthede het ons op 'n besondere manier verbind en ons sal dit altyd koester. Ons het vreemde plekke leer ken en met die kosbaarste herinnerings en foto's, vir later se kyk en weer beleef, teruggekeer huis toe. Boonop het ons so saam op toer, tydens die bymekaarmaak van 'n ryke verskeidenheid van ervarings, permanente vriende gemaak na wie ons steeds verwys as Christine van Wyk se uitgebreide familie.
Christine van Wyk-Toere beleef tans 'n oorgangsperiode. Die huidige bestuur is besig met onderhandelings met die nuwe generasie wat die maatskappy vorentoe moet neem met behulp van moderne tegnologie en nuwe idees. Ononderhandelbaar is egter dat ons ou waardes, wat diep gevestig is in ons naam en in ons kwaliteit dienslewering, behoue sal bly.
Terwyl daar beplan word aan Christine van Wyk-Toere se toekoms, behels dit in die praktyk dat ons in 2025 'n kleiner hoeveelheid toere sal aanbied.