Sanet van Rooyen

 

Sanet van Rooyen - Kommunikasie-beampte ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it )
Tel: 012 546 5967
Faks: 012 565 5678

Sanet het op 1 Junie 2012 as skakelbeampte by die Christine van Wyk-Toere span aangesluit. Sy was voorheen onder andere werksaam as gastehuisbestuurder, onderwyseres en kleremaakster.

Sanet behartig alle navrae en hanteer inkomende en uitgaande korrespondensie. Sy is die vriendelike stem wat die telefoon antwoord en wat gaste by die kantoor verwelkom. Sy is ook behulpsaam met kantoor-administrasie soos die uitstuur van toerinligting, versekering, hulp met afrolwerk en personeel-administrasie.

 

 


Terug