Magda

 

Magda Barnard - Finansiële Bestuurder ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it )
Tel: 021 979 2265
Sel: 082 783 7145
Faks: 086 569 1623

Magda is sedert September 2005 deel van die personeel, nadat sy vir 22 jaar as rekenaar-programmeerder verskeie stelsels ontwikkel en onderhou het. Sy is verantwoordelik vir alle finansiële aspekte van die maatskappy asook die personeel- en kantooradministrasie.  Die onderhoud van die webblad en die tegniese versorging van alle uitgaande korrespondensie word deur Magda behartig. Sy gee ook raad oor reisversekering en die uitneem daarvan.

Sedert Januarie 2011 woon sy in Durbanville en behartig sy die maatskappy se satelliet-kantoor daar. Toerlede in die Wes-Kaap wat visums moet verkry en vanaf Kaapstad-lughawe op 'n toer vertrek, sal in alle waarskynlik die geleentheid kry om vir Magda persoonlik te ontmoet.

 


Terug