MariaMasobela2

 

Irene Masobela - Kantoorhulp ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it )
Tel: 012 546 5967
Faks: 012 565 5678

Irene, of Maria, soos sy meer algemeen onder almal bekend staan, is reeds vir meer as 20 jaar deel van die maatskappy.  Sy is verantwoordelik vir sekere administratiewe take soos die fotostatering van alle dokumente, die bind van data- en ander boeke, reisgidse en die kontrolering en aanvulling van alle brosjures, skryfbehoeftes en fotostaatpapier. Maria sorg dat alle uitgaande pos seëls kry en is verantwoordelikheid vir die skoonmaak van die kantore. Sy sorg ook getrou dat die personeel en gaste tee en koffie kry.

 

 

 


Terug