Daleen

 

Daleen Coetzee - Administratiewe Beampte ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it )
Tel: 012 546 4967
Faks: 012 565 5678

Daleen is sedert April 2004 administratiewe beampte by Christine van Wyk-Toere, nadat sy voorheen by verskillende maatskappye gewerk het. Sy is verantwoordelik vir die algemene kantooradministrasie en tegniese instandhouding van die drukkers en rekenaars.  Sy hanteer ook die opdatering en instandhouding van inligting op die databasis en behartig toeradministrasie, die voorbereiding van dokumente vir visum-aansoeke en die kontrolering van vlugte en toerlede se spesiale reisversoeke.


Terug