Franita Botha2

 

Franita Botha - Besturende Direkteur ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it )
Tel: 012 546 4967
Faks: 012 565 5678
Sel: 082 377 9484

Franita was 'n assistent-direkteur by die destydse Departement van Welsyn, waar sy vir 17 jaar haar besorgdheid oor en voorliefde vir mense kon uitleef. In 1997 sluit sy voltyds by Christine van Wyk-Toere aan, waar sy hierdie onontbeerlike eienskap steeds uitleef in die saamstel en lei van toere na die buiteland. Gedurende April 2008 neem sy by haar ma, Christine, oor as Besturende Direkteur van Christine van Wyk-Toere.

Franita is verantwoordelik vir die ontwikkeling en verbetering van alle toere asook die bemarking van die toere deur middel van oa radio-onderhoude en korrespondensie. Die operasionele bestuursfunskie van die maatskappy is haar verantwoordelikheid.


Terug